- Home
- 1939 Agt maande Skaap- en Wolkursus
1939 Agt maande Skaap- en Wolkursus
1939 - Agt maande Skaap- en Wolkursus
‘n Skrywe is ontvang van mnr J A Louw (Das) wat graag sal wil hoor wie van sy oudstudente-maats nog leef, hy is van voorneme indien dit vir hom moontlik is, om vir hul te gaan kuier. Hy het die agt maande Skaap- en Wolkursus in 1939 aan die Landboukollege Grootfontein deurloop.
Indien enige iemand hom kan behulpsaam wees, kontak hom asseblief by die onderstaande adres :
Mnr J A Louw
Posbus 51
Williston
of
kontak Elana Kitching, Oudstudente-Unie, Privaatsak X529, Middelburg OK, 5900.
Mnr Louw is 87 jaar oud en boer nog self in die Williston-distrik.