- Home
- Wollie en Krummel trou
Markus Hanekom (Wollie) en Charlene van Heerden (Krummel), studente van 2004 - 2006 se troue op 1 Mei 2010 :
Wollie en Krummel is gevestig op die plaas Blydskap, distrik Beaufort-Wes / Rietbron
Wollie en Krummel saam met PJ Slabbert (Soups), boer in Middelburg omgewing en Christo Smit (Vygie), boer tans in Malmesbury omgewing.
Al vier van hulle was gedurende 2004 - 2006 studente aan die Landboukollege Grootfontein.
Markus was gedurende 2005 die Nasionale wolklasseerder kampioen.